Leerling aangerand by Adelaide Tambo-skool
Die Gautengse Onderwysdepartement sê hy tree streng op teen ‘n personeellid van die Adelaide Tambo-skool in Soweto na aanleiding van ‘n video waarin ‘n leerling aangerand word. Die voorval het op ‘n...
View ArticleOrkaan Maria kan versterk
Daar word verwag dat Orkaan Maria, wat woed langs die Karibiese Eilande, sal versterk namate dit beweeg na eilande wat vroeër deur Orkaan Irma vernietig is. Orkaanwaarskuwings is uitgereik vir...
View ArticleAansoek teen Pistorius se vonnis word November aangehoor
Die Staat se aansoek om verlof tot appèl teen Oscar Pistorius se vonnis van ses jaar vir moord sal op 3 November in die Appèlhof in Bloemfontein aangehoor word. Pistorius is in Junie verlede jaar terug...
View ArticleGuptas glo Sjinese maatskappy gehelp om Transnet kontrak te kry
‘n Sjinese maatskappy het na bewering die omstrede Guptas betaal om te verseker dat hy ‘n reuse tender van Transnet bekom vir hyskrane wat die staatsinstelling nie nodig het nie. ‘n Ondersoek deur die...
View ArticleTaxistaking in Wes-Kaap word afgelas
Die gewelddadige taxistaking in die Wes-Kaap is afgelas na ‘n vergadering tussen lede van die taxiraad Santaco en die Wes-Kaapse minister van Vervoer, Donald Grant. Grant se woordvoerder, Siphesihle...
View ArticleAfriforum versoek hof oor Grace Mugabe
Afriforum gaan die hooggeregshof in Pretoria vandag versoek om die diplomatieke immuniteit wat aan Zimbabwe se presidentsvrou, Grace Mugabe, toegestaan is, te heroorweeg. Mugabe het na bewering verlede...
View ArticleBylmoorde: Marli gaan nie getuig nie
Die Hooggeregshof in Kaapstad het gehoor dat Marli van Breda nie bereid is om vir haar broer te getuig in sy moordsaak nie. Die 22-jarige Henri van Breda staan tereg op drie aanklagte van moord en een...
View ArticleSA wil seksuele misbruik deur lede van weermag verminder
Suid-Afrika het ‘n dokument van die Verenigde Nasies onderteken waarin die land onderneem om slagoffers by te staan wat seksueel misbruik is deur lede van die Suid-Afrikaanse weermag op VN...
View ArticleOrkaan Maria tref Karibbiese eilande
Die orkaan Maria het die Karibbiese eiland Dominica getref as ‘n potensieel katastrofiese kategorie vyf orkaan met wind van meer as 250 kilometer per uur. Eilande in die Karibbiese streek herstel...
View ArticleKPMG Internasionaal vra om verskoning
Die voorsitter van KPMG Internasionaal het verskoning gevra vir die werk wat die ouditfirma in Suid-Afrika gedoen het. John Veihmeyer sê daar is ‘n paar gebreke gevind in ‘n verslag wat vir die SA...
View Article149 dood tydens skudding in Meksiko
Minstens 149 mense is dood in ‘n skudding van 7,1 op die Richterskaal wat Meksiko getref het. Reddingswerkers in die hoofstad, Meksikostad, soek angstig na oorlewendes onder die puin van verwoeste...
View Article2 mynwerkers sterf in rotsstorting
Twee mynwerkers is dood in ‘n rotsstorting by die Impala Platinummyn naby Rustenburg. Die woordvoerder van Implats, Johan Theron sê die voorval by die nommer 12 skag word ondersoek. Die ongeluk het...
View Article‘n Waarskuwing vir die “vuurpylman”
In New York het die Amerikaanse president, Donald Trump, gewaarsku dat sy land gedwing kan word om Noord-Korea heeltemal te verwoes tensy Pyingyang ophou met sy kernbedreiging. Hy het in sy eerste...
View ArticleWêreldbank halveer SA se groeivooruitsig
Die Wêreldbank het sy groeivooruitsig vir Suid-Afrika halveer en raam nou dat groei vanjaar rondom 0,6% gaan wees. Vroeër is ‘n syfer van 1,1% voorspel. Groei vir volgende jaar word op 1,1% geraam en...
View ArticleJoburg-skool weer ontwrig
Pogings word aangewend om die orde te herstel by die Sekondêre Skool Klipspruit-wes in Johannesburg, waar onderrig gister die tweede dag ontwrig is nadat elf onderwysers nie opgedaag het vir werk nie....
View Article9 olifante in Botswana doodgeskok
Nege olifante is in Botswana doodgeskok tydens ‘n frats-voorval naby die dorp Dukwi. Die land se natuurlewe-agentskap sê die diere het oorhoofse kragdrade afgeruk terwyl hulle gestoei het om water uit...
View ArticleHulp gevra vir uitgehonderde blou-apie
Die DBV het ‘n uitgehongerde blou-apie van sy eienaars in Koffiefontein weggeneem nadat die apie glo vir weke nie kos en water gekry het nie. Die DBV in Bloemfontein se Reinette Meyer sê die blou-apie...
View ArticleDuisende onwettige bestuurderspermitte bestaan in SA
Die Padverkeersbestuurskorporasie sê meer as 32 000 onwettige openbare bestuurderspermitte bestaan in die land. ‘n Vyfde persoon wat haar as ‘n dokter voorgedoen het, is die afgelope vier weke in...
View Article“KPMG moet beboet word”
SAFTU het ‘n beroep op die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters gedoen om maatreëls in plek te stel om die ouditprofessie te beskerm. Die vakbondfederasie sê KPMG moet beboet word...
View ArticleMbalula vergader met AgriSA oor landelike veiligheid
Die minister van Polisie, Fikile Mbalula vergader vandag in Pretoria met AgriSA oor die polisie se strategie vir landelike veiligheid. Dit volg op herhaalde beroepe op die polisie om plaasaanvalle as...
View Article