Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aardbewing in Mexiko: Dodetal styg

Die dodetal weens die aardbewing in Mexiko het tot 248 gestyg. ‘n Aardbewing van 7,1 het die sentrale deel van die land gister getref. Talle geboue in Mexikostad het in duie gestort, insluitend ‘n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisie ontplooi op kampusse weens brandstigting

Die polisie is ontplooi op verskeie kampusse van die Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie na voorvalle van brandstigting. ‘n Lesingsaal, ‘n personeelkamer en nog ‘n kantoor is aan die brand...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Leerlinge word by laerskool met spuitnaalde gesteek

28 leerlinge van ‘n laerskool in Kemptonpark aan die Gautense Oosrand kry teen-Vigsmiddels nadat drie leerlinge klasmaats met spuitnaalde gesteek het. Die provinsiale Onderwysdepartement sê ‘n graad...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Plaasaanval: Algemene praktisyn doodgeskiet

‘n Algemene praktisyn van Lephalale, Werner Emslie, is gisteraand op sy plaas buite die dorp doodgeskiet. Emslie, sy vrou en dogter is vroegaand deur verskeie gewapende mans oorval. Sy vrou Mariëtte,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Die wêreld het politieke wil nodig”

President Jacob Zuma sê die wêreld het politieke wil nodig om die struktuur van die internasionale ekonomie te verander. Zuma het die 72ste sitting van die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mexiko-aardbewing: Meisie lewend gevind

Reddingswerkers in Meksikostad het ‘n meisie lewend gevind in die puin van ‘n skool wat meer as 26 uur tevore ingetuimel het nadat ‘n kragtige aardbewing die omgewing getref het. Die voorval het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Manana-saak: 2 ander mans in hof

Twee mans wat daarvan beskuldig word dat hulle saam met die gewese adjunkminister Mduduzi Manana twee vroue in ‘n klub in Johannesburg aangeval het, verskyn weer op 5 Oktober in die Randburgse hof....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Eskom se tariefverhoging is goedgekeur

Die Nasionale Energiereguleerder het die konsultasieproses vir Eskom se tariefverhoging vir 2018/2019 goedgekeur. Eskom se veeljarige prysvastellingsiklus verstryk in Maart aanstaande jaar. Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Orkaan Maria woed deur Karibbiese eilande

Nooddienswerkers sê minstens een persoon is in Puerto Rico dood en die hele eiland is sonder elektrisiteit nadat die orkaan Maria die Karibbiese eiland as ‘n kategorie vier storm getref het. Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Plan van aksie teen plaasaanvalle

Die uitvoerende hoof van Agri SA, Omri van Zyl sê hulle is bemoedig deur die Minister van Polisie, Fikile Mbalula se verbintenis tot die stryd teen misdaad in landelike gebiede. Dit volg na ‘n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Groot veranderings vir Misdaadintelligensie-eenheid

Die minister van Polisie, Fikile Mbalula, het grootskaalse veranderings binne die polisie se Misdaadintelligensie-eenheid gelas. Hy het ‘n opdrag daaroor aan die nuutaangestelde waarnemende hoof, King...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mexiko: Nog vasgekeer in die puin van laerskool

Reddingswerkers by ‘n skool in Mexikostad sê daar is moontlik drie mense wat nog vasgekeer is in die puin van ‘n laerskool wat tydens ‘n kragtige aardbewing ineengestort het. Die dodetal na die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Duitse duikboot van Eerste Wêreldoorlog gevind

Die wrak van ‘n Duitse duikboot wat in die Eerste Wêreldoorlog gesink het, is in die Noordsee gevind. Daar word geglo dat die oorskot van 23 soldate nog binne-in kan wees. Die U-boot is in ‘n goeie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Makhosi Khoza bedank uit die ANC

Die ANC-parlementslid Makhosi Khoza het haar bedanking uit die regerende party aangekondig en sê sy sal haar nie laat lei deur leiers wat geloofwaardigheid verloor het nie. Sy het op ‘n nuuskonferensie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

20 Gupta-maatskappye verloor hul bankrekeninge in SA

Die Hooggeregshof in Pretoria het 20 Gupta-maatskappye se aansoek van die hand gewys teen die sluiting van hulle Suid-Afrikaanse bankrekeninge by die Indiese Bank van Baroda. Regter Hans Fabricius se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

SA wil 2023 se Wêreldbekertoernooi aanbied

Adjunkpresident Cyril Ramaphosa gaan Suid-Afrika se afvaardiging lei na Maandag se voorlegging aan Wêreldrugby vir die aanbieding van 2023 se Wêreldbekertoernooi. Die minister en adjunkminister van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Federer, Nadal speel saam in Europese span

Die ​twee ​mans ​wat ​vanjaar ​se ​beroepstoer ​oorheers, ​Roger ​Federer van ​Switserland ​en ​Rafael ​Nadal ​van ​Spanje, ​speel ​die ​naweek ​die eerste ​keer ​saam ​wanneer ​hulle ​vir ​‘n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

KSA: Eerste toets teen Indië in Januarie 2018

Krieket ​Suid-Afrika ​het ​bevestig ​dat ​die ​eerste ​toets ​teen ​Indië ​eers op ​5 ​Januarie ​op ​Nuweland ​in ​Kaapstad ​sal ​begin. ​ Die ​toer ​sal bestaan ​uit ​drie ​toetse, ​ses...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mangaung munisipaliteit gaan Huishoudelike Reisopname onderneem

Die Mangaung Metro-munisipaliteit gaan vanaf 22 Augustus tot 30 September die Huishoudelike Reisopname onderneem. Dié opname word gedoen met die oog op die Geïntegreerde Openbare Vervoernetwerk, wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Khoza se bedanking verras nie

‘n Politieke ontleder, Professor Willie Breitenbach van die Universiteit Stellenbosch, sê hy is nie verras oor die ANC-parlementslid, Makhosi Khoza, se besluit om uit die regerende party te bedank nie....

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live