
Die wrak van ‘n Duitse duikboot wat in die Eerste Wêreldoorlog gesink het, is in die Noordsee gevind.
Daar word geglo dat die oorskot van 23 soldate nog binne-in kan wees.
Die U-boot is in ‘n goeie toestand gevind op ‘n diepte van 30 meter.
Dit is vermoedelik deur ‘n seemyn gekelder.
Die ligging van die wrak word geheim gehou om te verhoed dat dit geplunder
of beskadig word.
The post Duitse duikboot van Eerste Wêreldoorlog gevind appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.