Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Mexiko: Nog vasgekeer in die puin van laerskool

$
0
0
Mexiko: Nog vasgekeer in die puin van laerskool

Reddingswerkers by ‘n skool in Mexikostad sê daar is moontlik drie mense wat nog vasgekeer is in die puin van ‘n laerskool wat tydens ‘n kragtige aardbewing ineengestort het.

Die dodetal na die aardbewing staan op minstens 230.

Minstens 21 kinders en vyf volwassenes is by die Enrique Rebsamen-laerskool dood en talle word nog vermis.

‘n Meisie is vroeër opgespoor en reddingswerkers het ‘n brandslang laat sak om water aan haar te verskaf.

Elf kinders en een onderwyser is uit die skoolgebou gered.

The post Mexiko: Nog vasgekeer in die puin van laerskool appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!