
Die minister van Polisie, Fikile Mbalula, het grootskaalse veranderings binne die polisie se Misdaadintelligensie-eenheid gelas.
Hy het ‘n opdrag daaroor aan die nuutaangestelde waarnemende hoof, King Ngcobo, gestuur, wat ook die vermoë verbeter om op burgers te spioeneer.
Die opdrag stel strenger ministeriële beheer in op die afdeling se kontantvloei van R700 miljoen.
The post Groot veranderings vir Misdaadintelligensie-eenheid appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.