Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Plan van aksie teen plaasaanvalle

$
0
0
Mbalula teen die "piekniek" in Waterkloof

Die uitvoerende hoof van Agri SA, Omri van Zyl sê hulle is bemoedig deur die Minister van Polisie, Fikile Mbalula se verbintenis tot die stryd teen misdaad in landelike gebiede.

Dit volg na ‘n vergadering gister tussen Agri SA en Mbalula.

Die partye het ooreengekom dat ‘n plan van aksie binne twee weke ontwikkel sal word om polisie-sigbaarheid te verbeter en beter toegang tot die polisie vir boere en plaaswerkers te verseker.

Van Zyl het beklemtoon dat boere se werk is om voedsel te vervaardig en tot die ekonomie by te dra.

Hy sê hulle het ‘n veilige omgewing nodig om in die land te belê.

The post Plan van aksie teen plaasaanvalle appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!