Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Makhosi Khoza bedank uit die ANC

$
0
0
Makhosi Khoza bedank uit die ANC

Die ANC-parlementslid Makhosi Khoza het haar bedanking uit die regerende party aangekondig en sê sy sal haar nie laat lei deur leiers wat geloofwaardigheid verloor het nie.

Sy het op ‘n nuuskonferensie op die plaas Lilliesleaf in Rivonia, Johannesburg, die hedendaagse ANC beskryf as korrup.

Khoza sê sy word oorval met oproepe van ANC-lede wat glo die party kan homself regruk, maar sy is nie oortuig daarvan nie.

The post Makhosi Khoza bedank uit die ANC appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!