
Die Hooggeregshof in Pretoria het 20 Gupta-maatskappye se aansoek van die hand gewys teen die sluiting van hulle Suid-Afrikaanse bankrekeninge by die Indiese Bank van Baroda.
Regter Hans Fabricius se uitspraak beteken dat die maatskappye die einde van die maand nie meer rekeninge gaan hê nie.
The post 20 Gupta-maatskappye verloor hul bankrekeninge in SA appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.