Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SA wil 2023 se Wêreldbekertoernooi aanbied

$
0
0
SA wil 2023 se Wêreldbekertoernooi aanbied

Adjunkpresident Cyril Ramaphosa gaan Suid-Afrika se afvaardiging lei na Maandag se voorlegging aan Wêreldrugby vir die aanbieding van 2023 se Wêreldbekertoernooi.

Die minister en adjunkminister van Sport, Thulas Nxesi en Gert Oosthuizen, gaan ook die geleentheid in Londen bywoon.

Ierland en Frankryk is die ander twee lande wat ‘n bod ingedien het.

Die wenner word in November aangekondig.

The post SA wil 2023 se Wêreldbekertoernooi aanbied appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!