Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gupta-maatskappye: Outa verwelkom hof se beslissing

Die organisasie teen Belastingmisbruik, Outa, het die beslissing van die Hooggeregshof in Pretoria verwelkom, om nie ‘n interdik toe te staan aan 20 Gupta-maatskappye om te verhoed dat hulle laaste...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Trump word geterg op sosiale media

Die Amerikaanse president, Donald Trump, word genadeloos geterg op sosiale media nadat hy na ‘n Afrikaland genaamd, Nambi, verwys het. Hy het op ‘n ete saam met Afrika-leiers in New York ‘n lys van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wateronderbreking vir suidelike dele van Bfn

`n Watertoevoer-onderbreking beïnvloed die voorsiening na die suidelike dele van Bloemfontein, nog tot more. Pellisier, Lourierpark, Bloemanda, en omliggende buurte, asook Thaba Nchu en Botshabelo,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PA onttrek uit koalisie in Nelson Mandelabaai-metro

Die Patriotiese Alliansie het volgens berigte onttrek aan die koalisie-regering in die Nelson Mandelabaai-metro in die Oos-Kaap. Die party het die DA-burgemeester, Athol Trollip, tot vanoggend kans...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Ek stort net elke derde dag baie vinnig”– Zille

Die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, sê sy stort net elke derde dag baie vinnig en beskou olierige hare as net so ‘n groot statussimbool as ‘n vuil motor in die huidige droogte. Zille sê sy en haar man...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

R1,9 miljoen-reddingsboei vir Freshco

Die Mangaung-metroraad het gister ’n besluit deurgestoomroller om voor einde September ’n R1,9 miljoen-reddingsboei aan die Free State Social Housing Company (Freshco) te bied. Netwerk24 berig...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kommer oor werksverliese in mynbedryf

Die mynwerkersvakbond Amcu het weer sy kommer uitgespreek oor werksverliese in die bedryf. Impala Platinum het verlede week aangekondig dat hy 2500 werksgeleenthede gaan besnoei in die omgewing van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Leiers wil hulself dien in plaas van die land se mense”

Die ANC se tesourier-generaal, Zweli Mkhize, sê die regerende party se grootste probleem lê in sy leiers wat daarop uit is om hulself te dien, in plaas van die land se mense. Mkhize, een van agt...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gordhan vergader met KPMG

Die gewese minister en adjunkminister van Finansies, Pravin Gordhan en Mcebisi Jonas, het vergader met die voorsitter van die internasionale ouditfirma KPMG, John Viehmeyer, en die nuutaangestelde...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

OBK onder druk

Die minister van Finansies, Malusi Gigaba sal waarskynlik vandag `n dringende vergadering met die raad van die Openbare Beleggingskorporasie hou om die berigte te bespreek dat die Tesourie wil sien dat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Spoorwegpolisie moet heringestel word”

Die naasgrootste vakbondfederasie Fedusa vra dat die spoorwegpolisie heringestel word om misdaad op treine te bekamp. Fedusa sê dringende stappe is veral in die Wes-Kaap nodig waar geweldadige aanvalle...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nederlandse toeriste by lughawe aangeval, beroof

Die polisie se Nasionale Ondersoekeenheid bekyk die aanval op 36 Nederlandse toeriste in Fourways, Johannesburg, kort nadat hulle op die OR Tambo-lughawe geland het. Een van die gewapende aanvallers...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Staking teen staatskaping

Die Suid-Afrika Eerste-forum het sy steun toegesê aan môre se staking wat Cosatu en die SA Kommunisteparty reël teen staatskaping. Hulle eis ook dat president Jacob Zuma moet bedank. Die drukgroep sê...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ethiopië: Honderde dood in gevegte

Uit Ethiopië word berig dat honderde mense dood en duisende ontwortel is in botsings tussen die land se twee grootste etniese groepe. Die moord op twee administrateurs wat verbind word met uitgerekte...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘BLF se haatspraakgraffiti lynreg teen Grondwet’

Die VF Plus het ʼn strafregtelike klag, sowel as ʼn klag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) aanhangig gemaak nadat lede van die Black First Land First (BLF)-beweging naamborde en geboue...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

100 000 lede by staking teen staatskaping

Cosatu sê sowat 100 000 van sy lede gaan na verwagting môre deelneem aan ‘n landwye staking teen korrupsie, staatskaping en werksverlies. Hoofsekretaris Bheki Ntshalintshali het op ‘n nuuskonferensie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Openbare vervoerdienste is maklike teiken vir aanvallers”

‘n Kaapstadse stadsraadslid sê openbare vervoerdienste en infrastruktuur het ‘n maklike teiken vir aanvallers geword. Brett Herron het die polisie gevra om dringend die misdadigers aan te keer wat die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

DA soek formele vergadering met OB

Die leier van die DA, Mmusi Maimane, het ‘n formele vergadering met Openbare Beskermer Busisiwe Mkhwebane aangevra om onder meer te praat oor die uitvoering van haar grondwetlike mandaat deur wangedrag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

3 Israelse polisiewagte doodgeskiet

‘n Palestyn het drie Israelse polisiewagte doodgeskiet by die ingang na ‘n Joodse nedersetting aan die Wesoewer. Die polisie sê die aanvaller is gewond en het later gesterf, maar is nog nie uitgeken...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Just Coal erken “skenking” van R500 000 aan ANC-Jeugliga

Die ANC-Jeugliga het bewerings verwerp dat sy president, Collen Maïne, die maatskappy Just Coal van Mpumalanga afgepers het om ‘n kontrak met Eskom te behou. Die maatskappy se uitvoerende hoof, Joe...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live