Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Openbare vervoerdienste is maklike teiken vir aanvallers”

$
0
0
"Openbare vervoerdienste is maklike teiken vir aanvallers"

‘n Kaapstadse stadsraadslid sê openbare vervoerdienste en infrastruktuur het ‘n maklike teiken vir aanvallers geword.

Brett Herron het die polisie gevra om dringend die misdadigers aan te keer wat die naweek ‘n bestuurder van die Golden Arrow-busdiens in Nyanga agter die stuurwiel doodgeskiet het, waarna die voertuig in twee huise ingeploeg het.

Niemand is beseer nie.

Herron het ook die beskadiging van Metrorail se eiendom veroordeel.

The post “Openbare vervoerdienste is maklike teiken vir aanvallers” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!