Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

100 000 lede by staking teen staatskaping

$
0
0
100 000 lede by staking teen staatskaping

Cosatu sê sowat 100 000 van sy lede gaan na verwagting môre deelneem aan ‘n landwye staking teen korrupsie, staatskaping en werksverlies.

Hoofsekretaris Bheki Ntshalintshali het op ‘n nuuskonferensie in Johannesburg gesê die staking sal alle sektore van die ekonomie beïnvloed.

Die SA Kommunisteparty neem ook aan die staking deel.

Woordvoerder Solly Mapaila het selfs ANC-lede genooi om deel te neem en sê dit is belangrik om die plundering van die ekonomie te staak.

The post 100 000 lede by staking teen staatskaping appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!