
‘n Palestyn het drie Israelse polisiewagte doodgeskiet by die ingang na ‘n
Joodse nedersetting aan die Wesoewer.
Die polisie sê die aanvaller is gewond en het later gesterf, maar is nog nie uitgeken nie.
Hy het saam met Palestynse arbeiders by die agterhek van Har Adar opgedaag.
Nog ‘n Israeli is gewond.
The post 3 Israelse polisiewagte doodgeskiet appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.