Polisie is gereed vir vandag se landwye staking
Die sake-organisasie Business Leadership SA het sy lede aangemoedig om werknemers toe te laat om hulle reg tot staking uit te oefen tydens vandag se landwye massa-optrede teen staatskaping, korrupsie...
View ArticleANC se aansoek om geheime stemming word van die rol geskrap
Die ANC in Johannesburg wil die Grondwethof nader nadat die Hooggeregshof sy aansoek om ‘n geheime stemming in wantrouemosies teen die DA-leierskap in die stad van die rol geskrap het. Die mosies is...
View ArticleOBK: VF+ sal situasie “fyn dophou”
Die Vryheidsfront Plus sê hy sal die situasie fyn dophou en sy regspan versoek om op te tree indien die Openbare Beleggingskorporasie se geld wel in die gedrang kom. Die party het gereageer op ‘n...
View ArticleCentlec se aanlynkoopkragstelsel in Bfn is herstel
Centlec se aanlynkoopkragstelsel in Bloemfontein is teen gisteraand herstel en koopkraggebruikers kan weer hul kragreserwes aanvul. Verbruikers het sedert Sondag gesukkel om hulle kragtoevoer in stand...
View ArticleSaoedi-Arabië: Vroue mag nou voertuie bestuur
Koning Salman bin Abdulaziz al Saud van Saoedi-Arabië het ‘n dekreet uitgereik wat vroue in die land vir die eerste keer sal toelaat om voertuie te bestuur. Die dekreet sal vanaf Junie aanstaande jaar...
View ArticleNederlandse toeriste sal nog SA besoek
Die Nederlanse reisburo ANWB sal nie ophou om toeriste na Suid-Afrika te bring nie ondanks die naweek se rooftog in Johannesburg. Die 36 meestal bejaarde toeriste is voorgekeer op pad vanaf die OR...
View ArticleStrate gesluit weens landwyd staking
Talle strate gaan vandag landwyd gesluit word vir Cosatu en die SA Kommunisteparty se optogte teen staatskaping en korrupsie. In Johannesburg sal slegs die strate rondom Cosatu-huis in Braamfontein...
View ArticlePolitieke partye is verplig om te onthul wie hul befonds
Politieke partye is voortaan verplig om te onthul wie hulle befonds. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het die aansoek van die niewinsgewende organisasie My Vote Counts toegestaan. Dit behels dat die...
View ArticleHenri gaan nie getuig nie
Die moordbeskuldigde Henri van Breda het besluit om nie in sy verhoor in die Hooggeregshof in Kaapstad te getuig nie. Dit volg nadat regter Siraj Desai vanoggend sy regspan se aansoek van die hand...
View Article“Landwye staking is nie slegs gemik teen staat nie”
Cosatu en die SA Kommunisteparty sê vandag se landwye staking en betogings is nie slegs gemik teen die staat nie, maar ook teen die privaat sektor, banke en die Kamer van Mynwese. ANC-lede het by die...
View ArticleOnderhoof van skool in sy kantoor doodgeskiet
Die Gautengse minister van Onderwys, Panyaza Lesufi, sê gister se moord op die onderhoof van ‘n skool aan die Oosrand lyk of dit vooraf beplan is. Die aanvallers het by die Laerskool Edalinceba...
View Article“SA kan nie nog ‘n dag met Zuma bekostig nie”
Duisende werkers het landswyd deelgeneem aan Cosatu en die SA Kommunisteparty se betogings teen staatskaping, korrupsie en werkloosheid. In Johannesburg is onomwonde gevra dat president Jacob Zuma moet...
View ArticleKoop en Verkoop – 20 Sep 2017
POSTE EN BETREKKINGS Opsoek na betroubare bediende vir Woensdae. Skakel Marietjie 0839931271 WERKSGELEENNHEID: LODGE IN DIE SUIDE. VERDIEN MIN R1600 VIR 8 NAGTE PER MAAND. VERKORTE CV. NA...
View ArticleKoop en Verkoop – 27 Sep 2017
POSTE EN BETREKKINGS Konsultante word benodig vir telefoniese navrae en aanlyn navorsing. Kwalifikasies bendig: Matriek, Ouer as 30, Afrikaans sprekend, Rekenaarvaardig, Goeie kennis van die Vrystaat,...
View ArticleSassa is op koers
Die regering het die versekering gegee dat die agentskap wat verantwoordelik is vir die uitbetaling van maatskaplike toelaes, SASSA, op koers is. Die Minister in die Presidensie, Jeff Radebe, sê die...
View Article“No Holy Cows”: Mentor oor die ANC
Die voormalige ANC Parlementslid, Vytjie Mentor, is van mening dat die komende ANC verkiesingskonferensie tot ‘n skeuring in die party kan lei, en tot gevolg kan hê dat die verloorderfaksie wegbreek....
View ArticleHandel in menslike liggaamsdele: 5 in hof
Vyf verdagtes se saak oor die handel in menslike liggaamsdele sit vandag hul borgtogaansoek in Thohoyandou in Limpopo voort. Die vyf, wat die twee tradisionele genesers insluit, is in hegtenis geneem...
View Article“Moenie jou tyd mors nie”– Trump
Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê hy het sy minister van Buitelandse Sake aangesê om nie sy tyd te mors om te probeer onderhandel met die Noord-Koreaanse leier, Kim Jong-un, nie. Die...
View ArticleMetro wil raadslede na UFH stuur vir opleiding
Opposisie-partye soek antwoorde oor waarom die Mangaung Metro beplan om 35 raadslede na die Universiteit van Fort Hare in die Oos-Kaap te stuur vir opleiding, in plaas van plaaslike tersiêre...
View ArticleDwelmmuil gearresteer op Kaapstadse lughawe
‘n Vrou wat Vrydag op die Kaapstadse Internasionale lughawe met ‘n groot aantal kapsules vol kokaïen in haar maag betrap is, sal na verwagting vandag in die Bellvillese landdroshof verskyn. ‘n...
View Article