Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

OBK: VF+ sal situasie “fyn dophou”

$
0
0

Die Vryheidsfront Plus sê hy sal die situasie fyn dophou en sy regspan versoek
om op te tree indien die Openbare Beleggingskorporasie se geld wel in die gedrang kom.

Die party het gereageer op ‘n mediakonferensie waar die Minister van
Finansies, Malusi Gigaba, die versekering gegee het dat die staatspensioenfonds nie geplunder sal word om staatsinstansies geldelik te red nie.

Die VF Plus se voorsitter, Anton Alberts, sê die OBK se voorsitter, Dan Matjila, is onder groot druk om toe te gee aan eise dat die fonds wel daarvoor gebruik word.

Alberts sê die VF Plus steun Matjila in sy stryd.

Hy sê die VF Plus sal hom nie laat flous deur Gigaba se ontkenning daarvan nie.

The post OBK: VF+ sal situasie “fyn dophou” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!