Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ANC se aansoek om geheime stemming word van die rol geskrap

$
0
0
ANC ontken hy vertraag die inwerkingstelling van NOP

Die ANC in Johannesburg wil die Grondwethof nader nadat die Hooggeregshof sy aansoek om ‘n geheime stemming in wantrouemosies teen die DA-leierskap in die stad van die rol geskrap het.

Die mosies is ingestel teen burgemeester Herman Mashaba en die stadsraad se speaker, Vasco da Gama.

Die hof het beslis dat dit nie dringend is nie.

The post ANC se aansoek om geheime stemming word van die rol geskrap appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!