Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 27 Sep 2017

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

Konsultante word benodig vir telefoniese navrae en aanlyn navorsing. Kwalifikasies bendig: Matriek, Ouer as 30, Afrikaans sprekend, Rekenaarvaardig, Goeie kennis van die Vrystaat, Noord-Kaap en Noord -Wes gebied. Kontak vir John op 082 652 4365 in kantoor ure.

‘n 60 Jarige dame soek asseblief enige aflos werk vanaf November in Bloemfontein.
My ondervinding is 40 jaar invorderings, debiteure, krediteure en enige kantoor administrasie.
Eie Vervoer.
Skakel: 079 – 5034709

Afd. 2. Soek n vaste betrekking ,ondervindng,instandhouding van masjiene ,alle meganiese werk ook voertuie,seviele konstruksie,plaasvoorman,handyman,staaloprigting sweis,plaas en wildsheinings,sober gewoontes,kode 10 lisensie ,beskikbaar,skakel 0799576335. Charl.

Betrekking nico soek dringend werk ingeboude kaste en staalwerk skakel 0628398956

Koop en verkoop: WERKSGELEENNHEID: LODGE IN DIE SUIDE. VERDIEN MIN R1600 VIR 8 NAGTE PER MAAND. VERKORTE CV. NA INFO@SLEEPOVERSA.CO.ZA

_______________________________________________________________________________

VERKOPE

Het ook tweede handse handwapenkluis vir R200. Selfoon 0784585216 Franciska baie dankie

Ek het ‘n queen size bed met ‘n cloud nine matras en ‘n sit stel met 2 dubbel banke en 2 enkel banke wat ek wil verkoop teen R1 000 en R1 200 onderskeidelik.
Die stit stel se kussings is nuut oorgetrek.
Groete
Hannelie
081 320 8918

Drukker ink magasyne hervul – R 80
Deon Hattingh – 076 506 1800

Ek het ‘n antieke Philco Tropic Radiogram, kort bietjie aandag, is 70 jaar oud en ‘n 6 laai lessenaar plus minus 40 jaar oud, goeie toestand albei vir R2500 of kan ook apart verkoop word asook staan diepvries vir R800-00 en Graniet snybord (400 x 400) vir R70-00.
Skakel Japie by 079 784 3879.

Koop en Verkoop afd 2 Body Shaper R3000 soos nuut Kroeg stoele R400 vir elk Knns 0823815749

rosestad te koop 12 plek skottelgoedwasser 2000rand ohb asook 1 defy 5 kg tuimeldroer 800rand. Skakel 072 217 2079

Afdeling 2 koop en verkoop een sunbeam vegas range oven nuut vir 600 rand het ook 150 langspeel plate iets van alles 700 rand onderhandel baar kontak nr 0834799649

________________________________________________________________________________

OPSOEKE

Ek is asb dringend opsoek na ‘n goedkoop strecher vir my seun om op te slaap
Baie dankie
Skakel Doreen 051-5224354

Ek is op soek na droëgeel perskes wat geskil is voor dit uitgedroog is skakel my by 0825915480

Afdeling 3 ons is opsoek na n gewone garage deur en n karavaan garage deur, kontak JP by 076 310 4482

Ek is opsoek na n klein lessenaar. Tel 0829265196
Dankie

Koop en Verkoop Afd 3 Ek wil graag n garage of n buite kamer huur as iemand kan help. Dankie Kobus 0823815749

_________________________________________________________________________________

BETAALDE ADV

Ruim eenslaapkamer woonstel, onderdakparkering, goeie sekuriteit, water en krag ingesluit, R3600 per maand, geen diere. Skakel Susan 084 421 1739

The post Koop en Verkoop – 27 Sep 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!