
Talle strate gaan vandag landwyd gesluit word vir Cosatu en die SA Kommunisteparty se optogte teen staatskaping en korrupsie.
In Johannesburg sal slegs die strate rondom Cosatu-huis in Braamfontein geraak word.
Betogers marsjeer van daar na Beyers Naudé-plein en strate sal afgesper word soos die optog vorder.
In Kaapstad gaan verskeie strate ook gesluit word.
Lede van Cosatu was ‘n rukkie gelede ook in Bloemfontein oppad na die Braan Fischer-gebou.
The post Strate gesluit weens landwyd staking appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.