Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Landwye staking is nie slegs gemik teen staat nie”

$
0
0
Strate gesluit weens landwyd staking

Cosatu en die SA Kommunisteparty sê vandag se landwye staking en betogings is nie slegs gemik teen die staat nie, maar ook teen die privaat sektor, banke en die Kamer van Mynwese.

ANC-lede het by die optog in Johannesburg aangesluit, maar nie gevra dat Zuma moet bedank nie.

In Kaapstad het betogers ook beswaar gemaak teen die Passassier-spooragentskap, Prasa, en ‘n beter en veiliger treindiens geëis.

The post “Landwye staking is nie slegs gemik teen staat nie” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!