Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Henri gaan nie getuig nie

$
0
0
Henri Van Breda se appèl is toegestaan

Die moordbeskuldigde Henri van Breda het besluit om nie in sy verhoor in die Hooggeregshof in Kaapstad te getuig nie.

Dit volg nadat regter Siraj Desai vanoggend sy regspan se aansoek van die hand gewys het dat kenners eers getuig voor daar oorweeg word om hom in die getuiebank te plaas.

Die 22-jarige Van Breda staan tereg op moord op sy ouers en ouer broer en poging tot moord op sy suster in die gesin se huis in Stellenbosch in Januarie 2015.

The post Henri gaan nie getuig nie appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!