Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Onderhoof van skool in sy kantoor doodgeskiet

$
0
0
Onderhoof van skool in sy kantoor doodgeskiet

Die Gautengse minister van Onderwys, Panyaza Lesufi, sê gister se moord op die onderhoof van ‘n skool aan die Oosrand lyk of dit vooraf beplan is.

Die aanvallers het by die Laerskool Edalinceba opgedaag en beweer dat die 55-jarige slagoffer hulle ontbied het om ‘n kragprobleem te herstel.

Hy is daarna in sy kantoor verskeie kere geskiet.

The post Onderhoof van skool in sy kantoor doodgeskiet appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!