Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“No Holy Cows”: Mentor oor die ANC

$
0
0
"No Holy Cows": Mentor oor die ANC

Die voormalige ANC Parlementslid, Vytjie Mentor, is van mening dat die
komende ANC verkiesingskonferensie tot ‘n skeuring in die party kan lei, en tot gevolg kan hê dat die verloorderfaksie wegbreek.

Mentor wat ‘n sterk kritikus is van die President, het in Kimberley gepraat by die bekendstellig van haar boek oor korrupsie in die regering.

Die boek se titel is “No Holy Cows”.

Sy sê gesprekke is reeds in die geheim aan die gang om voorbereidings te tref vir ‘n politieke party wat die algemene verkiesing in 2019 kan betwis.

Volgens haar noem die een groep hulleself UDF veterane en dan is daar die demokrate in die ANC wat dalk almal kan saamsmelt.

The post “No Holy Cows”: Mentor oor die ANC appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!