McBride moet weer hof toe
Die hoof van die Onafhanklike Polisie-ondersoek Direktoraat, Robert McBride moet weer vandag in die landdroshof in Pretoria verskyn. Hy word aangekla van kindermishandeling met ‘n alternatiewe aanklag...
View ArticleMassaskietery by casino in Las Vegas
Uit Las Vegas word onbevestigde berigte ontvang dat tot twintig mense in ‘n massaskietery in een van die gewilde casino’s in Amerika se dobbelhoofstad doodgeskiet of gewond is. Foto: NBC News Verskeie...
View ArticleLas Vegas: Talle dood en meer gewond
Die Amerikaanse polisie sê nou meer as twintig mense is dood in ‘n aanval op ‘n musiekfees in Las Vegas. Meer as honderd mense is gewond. Ooggetuies sê skote is uit die 32ste verdieping van ‘n hotel op...
View ArticleAansoek van die rol geskrap
Die Hooggeregshof in Oos-Londen het ‘n aansoek van die rol geskrap teen die ANC se Oos-Kaapse verkiesingskonferensie. Regter Belinda Hartley het egter beslis dat dokumente wat ingedien is, gebruik mag...
View Article“Kragstasie kan meer kos”
‘n Ondersoek deur die Universiteit van Pretoria toon dat die Kusile-kragstasie in Mpumalanga 40 keer meer kan kos as die oorspronklike raming van R80 miljard. ‘n Doktorale student in Ekonomie,...
View ArticleMonarch Airlines: Vakansiegangers gestrand
Meer as honderd duisend voornemende vakansiegangers in Brittanje is gestrand gelaat nadat een van die land se bekendste toeristelugdienste, Monarch Airlines, in duie gestort het. Die Britse regering...
View ArticleUitbraak van voëlgriep by World of Birds
Die Wes-Kaapse regering het bekend gemaak dat meer as twee miljoen voëls in die provinsie gevrek of vankant gemaak moes word weens voëlgriep. Die jongste uitbraak is by World of Birds op Houtbaai in...
View ArticleBrandstofpryse styg weer
Die departement van Energie het bekend gemaak dat die petrolprys oormôre met tussen 25 en 29 sent per liter styg. Diesel word 42 sent per liter duurder en lampolie 39 sent. Die gemiddelde...
View ArticleKYK: Rolprent oor Oscar
‘n Rolprent oor Oscar Pistorius en die moord op Reeva Steenkamp gaan na verwagting op 11 November in Amerika begin draai. Die Amerikaanse akteur, Andreas Damm, speel die rol van die gewese Paralimpiese...
View ArticleOnderhoof van skool vermoor: 3 gearresteer
Die Gautengse polisie het drie mans in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n onderhoof van ‘n skool aan die Oosrand. Die 55-jarige Herbert Nyembe van die Laerskool Edalinceba is verlede week...
View ArticlePolisiestasies moet wapens gouer vernietig
Polisiestasies landwyd het opdrag gekry om wapens waarop beslag gelê is, gouer te vernietig. Luitenant-generaal Gary Kruser het namens die waarnemende polisiekommissaris, Lesetja Mothiba, aan...
View ArticleOscar-rolprent: Reeva se ouers hoogs ontsteld
Reeva Steenkamp se ouers is hoogs ontsteld oor ‘n nuwe rolprent oor hulle dogter en Oscar Pistorius wat veronderstel is om haar verhaal uit haar en haar ma, June, se oogpunt te vertel. Die fliek Oscar...
View ArticleDuisende besoek SANParke tydens Nasionale Parkeweek
Meer as 77 300 mense het SANParke se reservate besoek tydens verlede maand se Nasionale Parkeweek, waartydens Suid-Afrikaners gratis toegang gekry het. Dit is 24% meer as verlede jaar. Die grootste...
View ArticleLas Vegas-skietvoorval: 59 dood, meer as 500 gewond
Amerikaanse owerhede het ‘n desperate pleidooi gelewer dat mense moet bloed skenk na die dodelikste massa-skietvoorval in die land se geskiedenis. Minstens 59 mense is Sondagaand dood en sowat 527...
View ArticleKoop en Verkoop – 02 Okt 2017
POSTE EN BETREKKINGS Lisbeth soek adb drie dae werk vir maandae, Dinsdae en Vrydae. Haar kontak nommer is 078 246 7309 Ek is 29 jarige wit man My naam is petri smit.ek is op soek na werk ek het onder...
View ArticleVergadering tussen Zuma, SAUK-personeel is “verdag”
Die DA bestempel die vergadering waarheen president Jacob Zuma senior SAUK-personeel ontbied het, as hoogs verdag. Die party se woordvoerder, Phumzile van Damme, sê die tydsberekening van die...
View ArticleVrou in hospitaal weens twee vegtende hiënas
‘n Vrou is na ‘n hospitaal in Johannesburg gevlieg nadat sy baie ernstig beseer is toe sy twee vegtende hiënas probeer uitmekaar maak het op ‘n plaas in Gauteng. Die vrou van in die vyftig is skynbaar...
View ArticleVoertuiglisensiebedrog: 3 in die hof
Drie mense wat verbind word met landswye voertuiglisensiebedrog, verskyn vandag in die landdroshof in Bellville. Die verdagtes van Port Elizabeth het bande met Elton Abrahams van Belhar wat blykbaar...
View ArticleVSA: Aandele in vuurwapenmaatskappye styg
Uit Amerika word berig dat aandele in vuurwapenmaatskappye ná die Las Vegas-slagting begin styg het. Minstens 59 mense is dood en meer as 500 gewond toe ‘n aanvaller, Stephen Paddock, met ‘n...
View ArticleDe Lille, Smith op spesiale verlof
Die burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille en die burgemeesterskomiteelid, JP Smith is op spesiale verlof van DA aktiwiteite in die Kaapstadse Metro geplaas. Dit volg na ‘n vergadering met die...
View Article