
Die departement van Energie het bekend gemaak dat die petrolprys oormôre met tussen 25 en 29 sent per liter styg.
Diesel word 42 sent per liter duurder en lampolie 39 sent.
Die gemiddelde internasionale ruoliepryse het die afgelope paar weke gestyg.
Die styging is die derde in ‘n ry.
The post Brandstofpryse styg weer appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.