Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Uitbraak van voëlgriep by World of Birds

$
0
0
Uitbraak van voëlgriep by World of Birds

Die Wes-Kaapse regering het bekend gemaak dat meer as twee miljoen voëls
in die provinsie gevrek of vankant gemaak moes word weens voëlgriep.

Die jongste uitbraak is by World of Birds op Houtbaai in Kaapstad aangemeld.

Die LUR vir Landbou en Ekonomiese Geleenthede, Alan Winde, het op ‘n
nuuskonferensie in die stad gesê sewentig volstruisplase is tans onder kwarantyn.

The post Uitbraak van voëlgriep by World of Birds appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!