Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Polisiestasies moet wapens gouer vernietig

$
0
0
Polisiestasies moet wapens gouer vernietig

Polisiestasies landwyd het opdrag gekry om wapens waarop beslag gelê is,
gouer te vernietig.

Luitenant-generaal Gary Kruser het namens die waarnemende polisiekommissaris, Lesetja Mothiba, aan parlementslede gesê dit volg op ‘n besluit om die ouditproses van wapens te versnel.

Dié proses moet eers afgehandel word voordat wapens vernietig word.

Kruser sê die polisie gaan onwettige wapens waarop beslag gelê is, so gou moontlik vernietig ná onlangse voorvalle toe wapens uit polisietasies weggeraak het.

Kruser het die polisie se jaarverslag aan die portefeuljekomitee voorgelê in die afwesigheid van Mothiba, wat tans oorsee is.

The post Polisiestasies moet wapens gouer vernietig appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!