Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Oscar-rolprent: Reeva se ouers hoogs ontsteld

$
0
0
Oscar-rolprent: Reeva se ouers hoogs ontsteld

Reeva Steenkamp se ouers is hoogs ontsteld oor ‘n nuwe rolprent oor hulle
dogter en Oscar Pistorius wat veronderstel is om haar verhaal uit haar en haar ma, June, se oogpunt te vertel.

Die fliek Oscar Pistorius: Blade Runner Killer begin volgende maand in Amerika draai.

Barry en June Steenkamp sê hulle is nooit geraadpleeg oor die Amerikaanse produksie nie.

Die Appèlhof gaan volgende maand die Staat se aansoek teen Pistorius se vonnis van ses jaar vir Steenkamp se moord aanhoor.

Die Staat betoog dat dit skokkend lig is.

The post Oscar-rolprent: Reeva se ouers hoogs ontsteld appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!