Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Duisende besoek SANParke tydens Nasionale Parkeweek

$
0
0
Duisende besoek SANParke tydens Nasionale Parkeweek

Meer as 77 300 mense het SANParke se reservate besoek tydens
verlede maand se Nasionale Parkeweek, waartydens Suid-Afrikaners gratis toegang gekry het.

Dit is 24% meer as verlede jaar.

Die grootste toename is ondervind by die Mapungubwe-park en –erfenisgebied en die Marakele-nasionale park in Limpopo, en die Karoo-nasionale park naby Beaufort-Wes in die Wes-Kaap.

The post Duisende besoek SANParke tydens Nasionale Parkeweek appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!