Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Onderhoof van skool vermoor: 3 gearresteer

$
0
0
Onderhoof van skool vermoor: 3 gearresteer

Die Gautengse polisie het drie mans in hegtenis geneem in verband met die
moord op ‘n onderhoof van ‘n skool aan die Oosrand.

Die 55-jarige Herbert Nyembe van die Laerskool Edalinceba is verlede week in sy kantoor doodgeskiet.

Die polisie sê ‘n ongelisensieerde vuurwapen wat by die verdagtes gekry is, moet nog getoets word om vas te stel of dit vir die moord gebruik is.

‘n Vierde verdagte word nog gesoek.

The post Onderhoof van skool vermoor: 3 gearresteer appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!