Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 02 Okt 2017

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

Lisbeth soek adb drie dae werk vir maandae, Dinsdae en Vrydae. Haar kontak nommer is 078 246 7309

Ek is 29 jarige wit man My naam is petri smit.ek is op soek na werk ek het onder vinding in General worker.Delivery asst.klank en beligting en stage ek bly tans in Reitz Ek kuier in Brandfort ek is n harde werker. Kontak my by 0764325344. Ek is altyd beskik baar

Konsultante word benodig vir telefoniese navrae en aanlyn navorsing. Kwalifikasies bendig: Matriek, Ouer as 30, Afrikaans sprekend, Rekenaarvaardig, Goeie kennis van die Vrystaat, Noord-Kaap en Noord -Wes gebied. Kontak vir John op 082 652 4365 in kantoor ure.

AFD 3 SOEK NA
Huishulp met opvolgbare verwysings. Suksesvolle applicant sal:
1. Uitslaap Maandag tot Vrydag (sy kan elke aand huis toe gaan).
2. Verwysings hê om na ‘n baba van 11 maande om te sien
3. Applikante wat verwysings het om gewone maaltye te kook sal voorkeur geniet.
4. ID boekie en fotostaat is noodsaaklik.
5. Afrikaans of Engels magtig wees.
My kontaknommers soos hier onder.
Baie dankie. Ek waardeer julle puik programme.
Coen Hattingh
Sel/Tel/SMS/WhatsApp 083 444 7954

19 Jarige man soek werk as leerling sweiser. Het Gr 12 met Landbou Teg, of enige hande werk. Dankie Jandre. 0719603602

____________________________________________________________________________

VERKOPE

Afdeling 2 koop en verkoop ek het 4×2 rigting radios plus laaiers vir 400 rand dan n volledige 45 grade handsaag vir 200 rand laastens n boormasjien stander volledig vir 120 rand kontak nr 0834799649

TE KOOP: OUTYDSE GLASWARE EETSTELLE R300 PER STEL, HET VERSKEIDENHEID. SKAKEL: LENIE 0833001015

Afd 2,te koop: Selmar B-mol klarinet met tassie te koop ,net een keer gebruik. R5000 o.n.a. Bel 0723336644

Koop en Verkoop afd 2 Body Shaper R3000 soos nuut 2 Kroeg stoele R400 vir elk draai tipe. Kobus. 0823815749

Koop en verkoop Afdeling 2. Defy slimline Thermo-fan wit elektriese stoof, oond, met 4 glasblad plate hob en verskaf houtblad vir hob R950; Soliede hout veeldoelige 90x46cm kis met deksel R400; Verskeie geure visvang vloeistof aas 100ml :@ R25 elk sel 0737728890

_____________________________________________________________________________

OPSOEKE

ek soek hout skroef water verf enige kleur deur handvatsels skakel Saans Martjie 0827732401

Afdeling 3 soek na iets Ek is dringend op soek na n CLX 1991 Jetta Rediator asb as iemand kan help sal ek bly wees Kontak Johan by 0845401848

Koop en Verkoop Afd 3 Ek wil graag n garage of n buite kamer huur as iemand kan help. Dankie Kobus 0823815749. Dit is baie dringend

Hi weet julle van iemant wat in tablet se glas kan reg maak laat weet my by die no 0797055961 elize herman

The post Koop en Verkoop – 02 Okt 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!