Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

McBride moet weer hof toe

$
0
0
McBride-saak: Hof sal getuienis aanhoor

Die hoof van die Onafhanklike Polisie-ondersoek Direktoraat, Robert McBride
moet weer vandag in die landdroshof in Pretoria verskyn.

Hy word aangekla van kindermishandeling met ‘n alternatiewe aanklag van aanranding met die doel om ernstig te beseer.

McBride is in Augustus op R10 000 borgtog vrygelaat.

Hy hou vol dat ‘n smeerveldtog teen hom gevoer word.

Kort na die beweerde voorval het McBride gesê hy het bloot een van sy dogters berispe.

The post McBride moet weer hof toe appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!