Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Massaskietery by casino in Las Vegas

$
0
0
Massaskietery by casino in Las Vegas

Uit Las Vegas word onbevestigde berigte ontvang dat tot twintig mense in ‘n
massaskietery in een van die gewilde casino’s in Amerika se dobbelhoofstad
doodgeskiet of gewond is.

Massaskietery by casino in Las Vegas

Foto: NBC News

Verskeie nuusdienste sê twee skieters het op die 32ste verdieping van die Mandalay Bay-casino in die vermaaklikheidsgebied op mense losgebrand.

Swaar gewapende polisiebeamptes is ontplooi en die publiek is gevra om uit die gebied weg te bly.

The post Massaskietery by casino in Las Vegas appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!