Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

De Lille, Smith op spesiale verlof

$
0
0
"ANC SPEEL VUIL POLITIEK" - DE LILLE

Die burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille en die burgemeesterskomiteelid, JP Smith is op spesiale verlof van DA aktiwiteite in die Kaapstadse Metro geplaas.

Dit volg na ‘n vergadering met die DA-leier, Mmusi Maimane gisteraand, na ‘n openbare geskil tussen De Lille en Smith.

Die DA sê in ‘n verklaring die spesiale verlof sal van krag wees tot ‘n ondersoek deur die party se federale uitvoerende komitee afgehandel is.

Die DA sê dit sal nie De Lille en Smith se werk in die regering raak nie.

The post De Lille, Smith op spesiale verlof appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!