Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Aansoek van die rol geskrap

$
0
0
Aansoek van die rol geskrap

Die Hooggeregshof in Oos-Londen het ‘n aansoek van die rol geskrap teen die
ANC se Oos-Kaapse verkiesingskonferensie.

Regter Belinda Hartley het egter beslis dat dokumente wat ingedien is, gebruik mag word vir ‘n moontlike hersiening van die naweek se byeenkoms.

Ondersteuners van die gewese provinsiale voorsitter, Phumulo Masualle, het die hof genader nog voordat ‘n ondersteuner van adjunkpresident Cyril Ramaphosa, Oscar Mabuyane, as nuwe provinsiale leier aangewys is.

The post Aansoek van die rol geskrap appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!