Brandstofpryse gaan styg
Brandstofverbruikers sal van môre af 29 sent per liter meer vir petrol betaal, wat beteken dat binnelanders vir die eerste keer sedert 2014 weer meer as R14 per liter vir petrol sal opdok. Die...
View ArticleOscar se familie doen regstappe teen rolprent
Oscar Pistorius se familie gaan regstappe doen teen die vrystelling van die Amerikaanse rolprent, Oscar Pistorius: Blade Runner Killer, wat handel oor die moord op sy vriendin, Reeva Steenkamp. ‘n...
View ArticleStudent op kampus verkrag
Port Elizabeth se polisie ondersoek die verkragting van ‘n student van die Nelson Mandelabaai-universiteit en die aanval op nog ‘n vrou. Die twee is oorval terwyl hulle in ‘n laboratorium op die...
View Article“Zuma is aanspreeklik vir magsvakuum binne SAUK”
Die SA Kommunisteparty sê president Jacob Zuma is aanspreeklik vir ‘n magsvakuum binne die SAUK omdat hy nog nie ‘n permanente raad aangestel het nie. Die termyn van die waarnemende raad het verlede...
View Article2 leerlinge geskors oor huweliksaanbod op skoolterrein
Drukgroepe het ‘n Gautengse skool gekritiseer omdat twee leerlinge geskors is oor ‘n huweliksaanbod op die skoolterrein. Die 18-jarige seun het verlede maand sy 16-jarige vriendin om haar hand gevra by...
View Article“Die SAUK is bankrot”
Die Ouditeur-Generaal, Kimi Makwethu sê gebrekkige beheermaatreëls en disfunksionele bestuurders is van die belangrikste redes vir die SAUK se finansiële probleme. Hy het aan die parlement se...
View ArticleLas Vegas-skietvoorval: Aanvaller het kameras by hotelkamer opgestel
Die aanvaller in Sondag se massa-skietvoorval in Las Vegas kameras binne en buite sy hotelkamer opgestel het voor hy minstens nege minute lank losgebrand het op mense wat ‘n musiekfees in die straat...
View ArticleNuwe stasiebevelvoerder, 40 polisiebeamptes aangestel
‘n Nuwe stasiebevelvoerder en ten minste 40 bykomende polisiebeamptes is by die Philipi-Oos polisiestasie op die Kaapse Vlakte aangestel. Dit volg nadat 18 moorde in die laaste week in die gebied...
View ArticleStel seëls bring hulde aan SA wynbedryf
Die Poskantoor bring hulde aan Suid-Afrika se wynbedryf met ‘n stel van vyf internasionale seëls en ‘n herdenkingskoevert wat oormôre uitgereik word. Rachel-Mari Ackermann het die seëls ontwerp. Die...
View ArticleProtesoptrede by monument vir Zuma
Die EFF en die DA in Noordwes beplan om vandag ‘n protesoptrede te hou by ‘n monument vir president Jacob Zuma in Groot Marico in Noordwes. Hy sal vandag die Groot Marico Erfenisterrein en...
View ArticleMan vas vir vriendin en haar pa se moorde
‘n 37-jarige man is in hegtenis geneem in verband met die moord op sy vriendin en haar pa in Reigerpark, aan die Gautengse Oos-Rand. Die moorde is glo in die teenwoordigheid van die slagoffer se...
View ArticleUniversiteit gaan nie kontrak met KPMG hernu nie
Die Raad van die Universiteit van die Witwatersrand het besluit om nie sy kontrak met die ouditeursfirma, K.P.M.G, te hernu nie. Die kontrak vir interne ouditwerk en risikobestuursdienste verval aan...
View ArticleTafeldruiwe: Afname in volume van oeste
Die Suid-Afrikaanse Tafeldruifbedryfsvereniging sê produsente van tafeldruiwe in die Wes-Kaap wat ‘n erge droogte ervaar, kan ‘n afname in die volume van hul oeste verwag. Die oes sal egter konsekwent...
View ArticleJoe Venter word in Bfn ter ruste gelê
Een van Bloemfontein en die land se bekendste sportskrywers, Joe Venter, word vandag in die Rosestad vanuit die NG Kerk Bloemheuwel ter ruste gelê. Die 83-jarige Venter is Vrydagaand twee dae voor sy...
View ArticleWeerdiens waarsku teen gure weer
Stormagtige weer word verwag oor groot dele van die land oor die volgende vier dae. Die Suid-Afrikaanse weerdiens sê in ‘n verklaring dat ‘n intense trog verder bydrae tot donderbuie oor die westelike...
View ArticleStandbeeld van Zuma is “klap in die gesig”
Die Vryheidsfront Plus sê die standbeeld met ʼn boorgat wat vir president Jacob Zuma by Groot Marico opgerig is, is ʼn klap in die se gesig van plaaslike inwoners wat maande reeds gebuk gaan onder erge...
View ArticleValke-hoof vas vir diefstal van R400 000
Die Valke het die hoof van hulle teenkorrupsie-eenheid in Mpumalanga in hegtenis geneem in verband met die beweerde diefstal van R400 000. Richard Nkwanyana is borgtog van R5 000 toegestaan toe hy op...
View ArticleLas Vegas: Aanvaller se vriendin word ondervra
Amerikaanse owerhede wat die naweek se slagting in Las Vegas ondersoek, gaan die aanvaller se vriendin ondervra. Marilou Danley het uit die Filippyne terug gevlieg waar sy was toe Stephen Paddock...
View ArticleKlimaatsverandering: Temperatuur kan styg vir Australië
‘n Ondersoek in Australië het bevind dat klimaatsverandering Melbourne en Sydney se temperatuur tot by vyftig grade celcius kan laat styg, selfs al voldoen die wêreld aan die teikens van die Paryse...
View Article“Ondersoek na Eskom is belangrik”
Die minister van Openbare Ondernemings, Lynne Brown, sê die Spesiale Ondersoekeenheid se ondersoek na Eskom is van kritieke belang om die openbare en beleggersvertroue in die instelling te herstel. Die...
View Article