
Drukgroepe het ‘n Gautengse skool gekritiseer omdat twee leerlinge geskors is oor ‘n huweliksaanbod op die skoolterrein.
Die 18-jarige seun het verlede maand sy 16-jarige vriendin om haar hand gevra by die Sekondêre Skool Tholulwazi.
Die twee verliefdes is nou terug op skool terwyl die Onderwysdepartement die geval bespreek.
Binnelandse Sake wys daarop dat hulle wettig mag trou as die meisie se ouers instem.
The post 2 leerlinge geskors oor huweliksaanbod op skoolterrein appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.