Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Die SAUK is bankrot”

$
0
0

Die Ouditeur-Generaal, Kimi Makwethu sê gebrekkige beheermaatreëls en
disfunksionele bestuurders is van die belangrikste redes vir die SAUK se finansiële probleme.

Hy het aan die parlement se portefeuljekomitee oor Kommunikasie gesê die SAUK is bankrot en dit is te wyte aan onbevoedheid.

Makwethu sê die bedrag wat in die openbare uitsaaier se finansiële state aangedui word as onreëlmatige besteding is nie ‘n akkurate weergawe van die verliese nie.

Hy sê hy is nie seker hoeveel die SAUK werklik aan sy krediteure skuld nie.

Die SAUK het tans nie ‘n raad nie aangesien president Jacob Zuma nie verlede week se spertyd vir die bekragtiging van die raad nagekom het nie.

The post “Die SAUK is bankrot” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!