Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Las Vegas-skietvoorval: Aanvaller het kameras by hotelkamer opgestel

$
0
0
Las Vegas-skietvoorval: Aanvaller het kameras by hotelkamer opgestel

Die aanvaller in Sondag se massa-skietvoorval in Las Vegas kameras binne en buite sy hotelkamer opgestel het voor hy minstens nege minute lank losgebrand het op mense wat ‘n musiekfees in die straat voor die gebou bygewoon het.

Die 64-jarige Stephen Paddock het ook ‘n rekenaar in die kamer gehad saam met toestelle waarmee ‘n geweer gestel kan word om soos ‘n outomatiese wapen te skiet.

Sky News berig dat hy vermoedelik Donderdag by die kamer op die 32ste verdieping van die Mandalay Bay-hotel ingetrek het met minstens 23 vuurwapens by hom.

Hy het 59 mense afgemaai en meer as 500 gewond voor hy homself doodgeskiet het.

The post Las Vegas-skietvoorval: Aanvaller het kameras by hotelkamer opgestel appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!