Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Nuwe stasiebevelvoerder, 40 polisiebeamptes aangestel

$
0
0
Polisiestasies moet wapens gouer vernietig

‘n Nuwe stasiebevelvoerder en ten minste 40 bykomende polisiebeamptes is by die Philipi-Oos polisiestasie op die Kaapse Vlakte aangestel.

Dit volg nadat 18 moorde in die laaste week in die gebied gepleeg is.

Die polisie het 45 mense in hegtenis geneem waaronder vyf vermoedelik hoë profiel-misdadigers is.

Die Minister van Polisie, Fikile Mbalula sê hy het die voormalige bevelvoerder,
Vuyisile Payi, vervang omdat die gemeenskap nie vertroue in hom het nie.

Die nuwe stasiebevelvoerder is Bongani Mtakati. Mbalula het vroeër tydens ‘n
mediakonferensie gesê dat misdadigers die polisiediens geïnfiltreer het.

The post Nuwe stasiebevelvoerder, 40 polisiebeamptes aangestel appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!