Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Stel seëls bring hulde aan SA wynbedryf

$
0
0
Stel seëls bring hulde aan SA wynbedryf

Die Poskantoor bring hulde aan Suid-Afrika se wynbedryf met ‘n stel van
vyf internasionale seëls en ‘n herdenkingskoevert wat oormôre uitgereik word.

Rachel-Mari Ackermann het die seëls ontwerp.

Die Northumberland 1791 en die Grand Constance 1821 van Suid-Afrika se oudste wynlandgoed, Groot Constantia, word op een van die seëls uitgebeeld.

The post Stel seëls bring hulde aan SA wynbedryf appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!