Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Oscar se familie doen regstappe teen rolprent

$
0
0
Oscar se familie doen regstappe teen rolprent

Oscar Pistorius se familie gaan regstappe doen teen die vrystelling van die
Amerikaanse rolprent, Oscar Pistorius: Blade Runner Killer, wat handel oor die
moord op sy vriendin, Reeva Steenkamp.

‘n Lokprent wat gister vrygestel is, toon tonele van die hofverrigtinge teen die gewese Paralimpiese kampioen en bespiegel oor wat presies gebeur het die nag toe hy Steenkamp in sy huis in Pretoria doodgeskiet het.

Pistorius se broer, Carl, sê die prent is ‘n growwe wanvoorstelling.

Oscar dien tans ses jaar tronkstraf uit.

The post Oscar se familie doen regstappe teen rolprent appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!