Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Student op kampus verkrag

$
0
0
Student op kampus verkrag

Port Elizabeth se polisie ondersoek die verkragting van ‘n student van die
Nelson Mandelabaai-universiteit en die aanval op nog ‘n vrou.

Die twee is oorval terwyl hulle in ‘n laboratorium op die Tweedelaan-kampus gewerk het.

Studente het vanoggend teen die aanval betoog deur toegange na die kampus te versper.

Polisiewoordvoerder Priscilla Naidu sê die verdagte is nog nie in hegtenis geneem nie.

The post Student op kampus verkrag appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!