Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Man vas vir vriendin en haar pa se moorde

$
0
0

‘n 37-jarige man is in hegtenis geneem in verband met die moord
op sy vriendin en haar pa in Reigerpark, aan die Gautengse Oos-Rand.

Die moorde is glo in die teenwoordigheid van die slagoffer se tienerseun gepleeg.

‘n Polisiewoordvoerder, Kay Makhubele het die gemeenskap geloof nadat inligting wat ontvang is tot die inhegtenisneming gelei het.

Die verdagte sal binnekort in die hof verskyn op twee aanklagte van moord.

The post Man vas vir vriendin en haar pa se moorde appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!