
Amerikaanse owerhede wat die naweek se slagting in Las Vegas ondersoek, gaan die aanvaller se vriendin ondervra.
Marilou Danley het uit die Filippyne terug gevlieg waar sy was toe Stephen Paddock Sondagaand vanuit ‘n hotelkamer in die dobbelstad op mense losgebrand het.
Paddock het die week voor die aanval meer as ‘n miljoen Rand oorgeplaas na ‘n bankrekening in die Filippyne.
The post Las Vegas: Aanvaller se vriendin word ondervra appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.