
Die Valke het die hoof van hulle teenkorrupsie-eenheid in Mpumalanga in hegtenis geneem in verband met die beweerde diefstal van R400 000.
Richard Nkwanyana is borgtog van R5 000 toegestaan toe hy op Mbombela in die hof verskyn het.
Woordvoerder Hangwani Mulaudzi sê Nkwanyana is verbied om enige van die eenheid se kantore te betree.
The post Valke-hoof vas vir diefstal van R400 000 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.