Staatsdepartemente het miljarde rande wanbestee
AfriForum het as deel van sy nasionale verklikkerveldtog ‘n verslag bekend gestel wat onthul dat staatsdepartement in die boekjaar 2015/2016 R16 miljard wanbestee het. Woordvoerder Monique Taute sê die...
View ArticleVoëlgriep tref Johannesburg
Voëlgriep het in Johannesburg uitgebreek en 598 dooie voëls is verwyder vanaf die Westdene-dam, Emmarentia-dam, die Dieretuinmeer en die Dieretuin. Die karkasse word verbrand en hanteer volgens streng...
View ArticleBloemfonteinse glanspersoonlikheid oorlede
Huldeblyke en medelye stroom van oral in vir die Bloemfonteinse glanspersoonlikheid Jana du Plessis, wat deur die nag aan komplikasies van kanker in die Medi-Clinic Bloemfontein oorlede is. Du Plessis...
View ArticleKoop en Verkoop – 04 Okt 2017
POSTE EN BETREKKINGS Ek is 29 jarige wit man My naam is petri smit.ek is op soek na werk ek het onder vinding in General worker.Delivery asst.klank en beligting en stage ek bly tans in Reitz Ek kuier...
View ArticleKPMG verskyn voor Skoor
Verteenwoordigers van KPMG sal na verwagting vandag voor die Parlementêre finansiële waghond, Skoor, verskyn om vrae te beantwoord oor die skandaal wat rondom die reuse ouditeursfirma uitgebreek het....
View ArticleFuture SA gaan druk plaas op McKinsey
Future South Africa gaan vandag ‘n protesaksie lei by die kantore van die internasionale konsultasiefirma McKinsey in Sandton, noord van Johannesburg. Die groep sê die plakkaatbetoging sal druk plaas...
View ArticleMan vas vir student se verkragting
Port Elizabeth se polisie het ‘n man in hegtenis geneem in verband met Maandagaand se aanval op twee vrouestudente by die Nelson Mandelabaai-universiteit. Die een vrou is verkrag en die ander een...
View ArticleLas Vegas: Aanvaller het bloedbad “noukeurig beplan”
Las Vegas se polisie sê die aanvaller in die dodelikste skietvoorval in die moderne Amerikaanse geskiedenis het die bloedbad noukeurig beplan. Die 64-jarige Stephen Paddock het skynbaar dekades lank...
View ArticleSARU gevra om plaasaanvalle te veroordeel
Plaasaanvalle is ʼn saak van nasionale belang en die VF Plus het daarom ʼn beroep op die Suid-Afrikaanse Rugby Unie (SARU) gedoen dat die nasionale span Saterdag met die rugbytoets teen Nieu-Seeland ʼn...
View ArticleKPMG SA gaan ondersoek word
KPMG Suid-Afrika se nuwe uitvoerende hoof, Nhlamulo Dlomu, sê die ouditfirma is vasbeslote om nie foute te herhaal nie. Die Onafhanklike Reguleringsraad vir Ouditeurs ondersoek KPMG weens die werk wat...
View ArticleAanklagte teen geskorste hoof van Eskom
Die Organisasie teen Belastingmisbruik het strafregtelike aanklagte gelê teen die geskorste waarnemende bestuurshoof van Eskom, Matshela Koko. Hulle kla hom aan van ‘n reeks ongerymdhede, korrupsie en...
View ArticleIan du Plessis bedank almal vir die ondersteuning
Die Bloemfonteinse glanspersoonlikheid Jana du Plessis, se eggenoot, Ian du Plessis, het Bloemfonteiners bedank vir hul ondersteuning en medelye met haar afsterwe vanoggend in die Medi-Clinic...
View ArticleTesourie oorweeg R3 miljard vir SAUK
Finansminister Malusi Gigaba sê die Tesourie oorweeg dit steeds of hy die waarborg van R3 miljard gaan verskaf waarvoor die SAUK gevra het. Die Tesourie het in Mei die openbare uitsaaier se aanvanklike...
View ArticleEskom soek miljarde rande terug
Die DA sê Eskom se plan om ‘n miljard Rand en R564 miljard terug te kry wat onwettig aan die konsultant McKinsey en die Gupta-maatskappy Trillian betaal is, is nog ‘n bewys dat daar inderwaarheid...
View ArticleKommer oor Mbalula se taalgebruik
Die polisievakbond SAPU het kommer uitgespreek oor die Minister van Polisie, Fikile Mbalula, se taalgebruik in sy amptelike toesprake. Die vakbond sê dit is nie nodig vir Mbalula om vulgêr te wees om...
View ArticleDodetal weens tropiese storm Nate styg
Die dodetal weens die tropiese storm Nate in Costa Rica, Nicaragua, Honduras en El Salvador, het tot minstens 22 gestyg. ‘n Noodtoestand is in dié sentraal-Amerikaanse lande afgekondig, waar meer as 20...
View ArticleANC wil OB vra om de Lille te ondersoek
Die ANC in Kaapstad is van plan om Openbare Beskermer Busisiwe Mkhwebane te vra om ondersoek te doen na opgraderings aan burgemeester Patricia de Lille se privaat huis. Die sekerheidsopgraderings is...
View ArticleManana-saak: 2 mans in hof
Twee mans wat glo betrokke was in die aanrandingsvoorvaal saam met die voormalige addjunkminister van Hoër Onderwys, Mduduzi Manana, sal waarskynlik weer vandag in Randburg se landdroshof verskyn om op...
View ArticleMabuyane ontken berigte van verdeeldheid
Die nuutverkose voorsitter van die ANC in die Oos-Kaap, Oscar Mabuyane het berigte afgemaak dat daar verdeeldheid is tussen die nuwe uitvoerende komitee en die Oos-Kaapse kabinet. Mabuyane is verlede...
View ArticleHofsaak teen O’Sullivan uitgestel
Die hofsaak teen die forensie ondersoeker, Paul O’Sullivan, sy regsassistent, Sarah-Jane Trent en twee beamptes van die Polisie se Onafhanklike Ondersoekdirektoraat is vir die laaste keer in die...
View Article