Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Tesourie oorweeg R3 miljard vir SAUK

$
0
0
SAUK: Befondsingsmodel, programme word hersien

Finansminister Malusi Gigaba sê die Tesourie oorweeg dit steeds of hy die
waarborg van R3 miljard gaan verskaf waarvoor die SAUK gevra het.

Die Tesourie het in Mei die openbare uitsaaier se aanvanklike versoek geweier.

Gigaba het op ‘n parlementêre vraag geantwoord dat die korporasie die geld wil hê om te verhoed dat hy in die huidige boekjaar om likwidasie gedagvaar kan word.

Die Parlement het in Junie gehoor dat die SAUK ‘n nettoverlies van R1,1 miljard vir die vorige boekjaar verwag.

Gigaba sê die Tesourie is bekommerd oor die gebrek aan toerekenbaarheid en ‘n gesonde finansiële plan by die uitsaaier.

The post Tesourie oorweeg R3 miljard vir SAUK appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!