Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Eskom soek miljarde rande terug

$
0
0
Future SA gaan druk plaas op McKinsey

Die DA sê Eskom se plan om ‘n miljard Rand en R564 miljard terug te
kry wat onwettig aan die konsultant McKinsey en die Gupta-maatskappy Trillian betaal is, is nog ‘n bewys dat daar inderwaarheid ongerymdhede was met die betalings.

McKinsey word betrek by potensieel korrupte transaksies tussen Eskom
en Trillian.

Die kragvoorsiener sê die voorlopige aanduidings van ‘n ondersoek is dat die geld onwettig oorbetaal is.

Die DA wil hê diegene wat dit goedgekeur het, moet aanspreeklik gehou word.

The post Eskom soek miljarde rande terug appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!