Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 04 Okt 2017

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

Ek is 29 jarige wit man My naam is petri smit.ek is op soek na werk ek het onder vinding in General worker.Delivery asst.klank en beligting en stage ek bly tans in Reitz Ek kuier in Brandfort ek is n harde werker. Kontak my by 0764325344. Ek is altyd beskikbaar

19 Jarige man soek werk as leerling sweiser. Het Gr 12 met Landbou Teg, of enige hande werk. Dankie Jandre. 0719603602

Senior Resturant Bestuurders pos aangebied
Bekende restaurant groep in die noorde is opsoek na ‘n passievolle, betroubare en hardwerkende bestuurder. Goeie verwysings is verpligtend.
Kandidaat moet voldoen aan die volgende vereistes:
• Matriek
• Goeie restaurant bestuurs vermoë
• Werkende kennis van Micros Hospitality Management System, Microsoft Excel en Word
• Ten minste 3jaar restaurant bestuurs ondervinding
CV’s kan aangestuur word na roelof.geyser@gmail.com

Rosestad koop en verkoop Verkope Ek het n alternator vir n nissan maxima 300SE te koop vir R1000 asook n cold start en throtle vir R1000 pryse onderhandelbaar. Skakel 0651223636. Baie dankie

Vir iemand wat n hardwerkende betroubare dame wat lief is vir kinders soek op n Woensdag bel Mina: 083 475 0154 Ek beveel haar aan vir enigiemand wat van n skoon huis hou!

Rosestad koop en verkoop Poste en betrekkings Ek is n 46 jarige man met n EC1 rybewys en geldige pdp met lang afstand vervoer ondervinding. As iemand my kan help met n betrekking sal ek dit opreg waardeer. Skakel David by 0651223636 Dankie

_______________________________________________________________________________

VERKOPE

EK HET 600 SMUTS VINGER VEEVOER BALE VIEKANTIGE BALE @ R 30.00 PER BAAL
KONTAK CHRISTENE OP SEl : 082 414 7962

Te ruil bagasie sleepwa vir n tralie oop sleepwa Sel 0793765301

Koop en verkoop Afdeling 2. Campmaster seil stoeltjies R125 elk, Ortopediese skoen Medium groote R600; Krapvrye dik Houtborde 60x30mm vir broodplank en vleis of groente bewerking R60 sel 0783929989

Trekstang vir Nissan 1400 bakkie 1990 to 1995. R1000
Poilot Erasmus 082 56 777 50.

Afdeling 2 Koop en Verkoop Ek het n Supermatic Empisal Naaimasjien werk nog baie goed vir R500 Prys onderhandelbaar Kontak Gwen by 0845401848 Baie dankie

Koop en verkoop Afdeling 2. NUWE 83cm Slazenger Premium krieket kolf vir skoliere R200; NUWE 57CM Stanley Bailey Nr 7 hand houtskaaf R550; Soliede Hout kis 90x46cm vir stoor van gereedskap, linne, speelgoed en allerlei goed R300 0734734023

___________________________________________________________________________

OPSOEKE

As iemand tuin skoonmaak, ek is opsoek na enige ronde vetplante (woonlik het hul doringtjies aan) asook na vetplant stuggies van verskillende soorte. Skakel 064 755 3772

Ek is op soek na enige kleure verf wat mense uitgooi – asook enige plante en gras wat mense nie meer in hul tuin wil hê nie.
Hulle kan my kontak ek sal self by hulle gaan afhaal.
Baie dankie
Dirk Hartslief 0720 878 455

Ek is opsoek na ‘n botterkarring of roomkarring. Die soort met glasbottel en houtspane binne teen bekostigbare prys asb. Skakel.Magdaleen 0820445413. Dankie.

The post Koop en Verkoop – 04 Okt 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!