Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Future SA gaan druk plaas op McKinsey

$
0
0
Future SA gaan druk plaas op McKinsey

Future South Africa gaan vandag ‘n protesaksie lei by die kantore van die
internasionale konsultasiefirma McKinsey in Sandton, noord van Johannesburg.

Die groep sê die plakkaatbetoging sal druk plaas op McKinsey om sy
betrokkenheid by Trillian en Eskom openbaar te maak.

Future SA se sameroeper, Mandla Nkomfe, sê die plakkaatbetoging sal daarop fokus waarom die privaatsektor verantwoordelik gehou moet word indien hulle betrokke was by staatskaping.

Die Minister van Openbare Ondernemings, Lynne Brown, het gister verwys na Eskom se omstrede betrokkenheid by Trillian en Tegeta.

The post Future SA gaan druk plaas op McKinsey appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!